Die Afrikanerstigting is ‘n instelling wat deel vorm van die Solidariteit Beweging in Suid-Afrika, en het ten doel om ondersteuning van buite Suid-Afrika te werf vir die verskeidenheid projekte wat Afrikaners tans aanpak. Dit sluit in tasbare uitkoms soos samewerkingsooreenkomste asook die insameling van fondse vir die projekte wat op hierdie webwerf genoem word.

Lidmaatskap impliseer die maak van ‘n maandelikse bydrae van ‘n bedrag van jou keuse.

Maak ‘n eenmalige skenking van ‘n bedrag van jou keuse

Teken in vir die Leyds-inisiatief om lede vir die Afrikanerstigting te werf. Hierdie inisiatief behels geldelike vergoeding vir die werwer.