Die Afrikanerstigting is ʼn instelling wat deel is van die Solidariteit Beweging in Suid-Afrika, en het ten doel om internasionale samewerking en ondersteuning vir die Afrikanergemeenskap moontlik te maak.

Toesprake

Waarvoor veg ons?

Hier is die toespraak wat Ernst Roets in Julie 2024 in New York City gelewer het, by ‘n geleentheid wat deur die New York Young Republicans Club aangebied is. Hy het gepraat oor Suid-Afrika, die Afrikaners en ons Westerse erfenis. Ten slotte deel hy ‘n paar idees oor hoe om die vraag te beantwoord: Waarvoor veg ons?

Lees meer »
Opinie

Welkom by die Afrikanerstigting

Die Afrikanerstigting het op 4 Julie 2024 tot stand gekom. Dit was vir eers net ʼn sagte bekendstelling in dié sin dat daar hoofsaaklik op die webblad, embleem en enkele voorlopige aktiwiteite gefokus word.

Please enable JavaScript in your browser to complete this form.
Naam